Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacliff

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R620 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste gebruik die perseel en alle toerusting op eie risiko en sal nie Etna's Southern Tip (Edms) Bpk of die huiseienaars verantwoordelik hou vir enige verliese of skade tydens die verblyf nie.
Indien gaste die toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) oorskry of 'n steurnis veroorsaak deur partytjies te hou, sal daar van hulle verwag word om die huis onmiddellik te ontruim.
Geen 21ste partytjies, Matriek-partytjies of rumoerige partytjies word toegelaat nie.
Reg van toegang word deur bestuur voorbehou.
Geen onder 21's word sonder behoorlike volwasse toesig toegelaat nie.
Gaste moet seker maak van hulle keuse, want hulle sal nie met aankoms van huis kan verander nie.
Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
Gebruik die alarmstelsel van die huis/woonstel soos verduidelik in die boekie of deur die agent met inklok.
Indien die huis troeteldiervriendelik is, let daarop dat troeteldiere nie op die meubels toegelaat word nie.
Die volle betaling moet in Etna's se bankrekening verskyn voordat die sleutels oorhandig sal word.
Geen terugbetaling sal vir verkorte verblyf gemaak word nie.
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
Bring asb. lanterns of ligte saam.

Die huis word elke oggend deur die huishoudster, Veronica, skoongemaak. Die Seaview-woonstel word ook aan gaste verhuur en is aan die agterkant van Seacliff, maar het sy eie ingang. Gaste kan Seaview en Seacliff saam vir groepe van 14 huur. Die 2 eenhede deel 'n parkeerarea en daar is parkeerplek vir 3 voertuie by Seacliff.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 170
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 170
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 170
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd1a3071935d0eded2988161736875013fdcb191234c2dd9adaa7cc0faaeede19b0c79886a097878d5d510081250bbd2a755?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 170 per nag (plek vir 8) 3 Bird Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.670325035236 20.233301125011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem