+30
Selfsorg in Table View

SeaCrest B102

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 70 Beach Boulevard, Sea Crest, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SeaCrest B102 is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou net oorkant die strand in Table View en spog met panoramiese uitsigte oor die see en op Tafelberg in die agtergrond.

Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die balkon, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, alhoewel gaste hul eie swemhanddoeke moet saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek sowel as 'n platskerm-TV teen die muur. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele wat dit die ideale plek maak vir 'n oggendkoffie, terwyl jy die uitsig ten volle kan bewonder. Bloubergstrand is propvol aktiwiteite vir groepe vriende en spog met 'n lewendige naglewenaby die strandfont.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 793

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 70 Beach Boulevard, Sea Crest, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaCrest B102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 822
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 822
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 822
per nag (plek vir 4)
Bespreek

70 Beach Boulevard, Sea Crest, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7765eb3bf7ea496e33e6bf80b220dafcdf980a25ee0028f255c92423ed105722e0297c4baab09a77321ffdf4761fdc7603fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 822 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 70 Beach Boulevard Sea Crest 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.814432834535 18.47228740626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang