Seagull 204
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2024 tot 1 Apr 2024.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R825 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 204 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n uitstekende uitsig in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen Margate se strand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, asook die Margate Visvangpier.
Seagull 204 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die 2 badkamers het 'n bad of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV in. Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder saambring.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kinderspeelkamer met 'n reuse-skaakstel.
Slaapplek
’n Bespreking by Seagull 204 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom