Seagull 303
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwichlaan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R765 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 303 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen die Margate-hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en die Margate Fishing Pier geleë.
Seagull 303 beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die 2 badkamers het elk 'n stort of 'n bad, asook 'n wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea, asook 'n TV in. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring. Die eenheid het 'n uitsig oor die see.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot, gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kinderspeelkamer met 'n reuse-skaakstel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 652
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Warwichlaan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwichlaan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal