Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 403

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 403 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate.

Die eenheid het rustieke meubels en 'n tikkie ligte blou versierings. Die kleur skep 'n moderne strandtema in die woonstel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel en kookgerei toegerus. Daar is 'n eetarea en sitarea met 'n TV en die leefarea het 'n pragtige see-uitsig. Gaste moet hul eie dekodeerder bring. Die woonstel het nie WiFi nie.

Daar is 1 gratis parkeerplek vir elke eenheid en 'n ekstra parkeerplek en waentjieparkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is verskeie braai-areas en wasgoedgeriewe waarvoor gaste moet betaal is op die perseel beskikbaar.

Geniet die wonderlike uitsig oor die hoofstrand terwyl julle in die gemeenskaplike randvloeiswembad ontspan. Daar is ook 'n reuseskaakstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 403 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Seagull 403
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 403 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f2eb23c8b8e65f230252182ef9c191301fa4e02a3a24352f27b966115661573e0eb21332f08db30692423114b71fb8566d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863469305089 30.371081796295