Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 404

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 404 is ’n selfsorgwoonstel in Margate.

Die eenheid is met rustieke meubels en 'n strandstyl gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde bed is in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste en tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Bring asb. jou eie handdoeke en toiletware.

Die kombuis is goed toegerus en het ’n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en eetgerei. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en 'n balkon wat pragtige see-uitsigte bied. Gaste moet hulle eie dekodeerder bring. Daar is geen WiFi nie.

Daar is een gratis parkeerplek vir elke eenheid, ekstra parkeerplek en parkeerplek vir 'n sleepwa kan teen 'n ekstra koste gereël word. Verskeie braai-areas en betaalde wasgoedgeriewe is op die perseel beskikbaar.

Geniet die pragtige uitsig oor die hoofstrand, terwyl jy in die gemeenskaplike randvloeiswembad ontspan, of die reuse-skaakstel gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 404 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c5ef80ec807addb78fcf93a42c73f57f803e7d9973eeee0922237f5b67a284afc651a6e73aff1fb3eced4b597b5b69e49d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 5) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863469305089 30.371103253967