Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 407

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 407 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate.

Die eenheid het 'n rustieke gevoel en see-tema en albei slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie toiletgeriewe saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei toegerus. Daar is 'n etenstafel waarom gaste hul maaltye saam kan geniet, die sitarea het 'n TV en die leefarea het pragtige uitsigte oor die see. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder bring. Let asb. dat daar nie WiFi is nie.

Gratis parkeerplek is beskikbaar vir elke eenheid en addisionele parkeerplek vir voertuie en waentjies kan vooraf en teen 'n addisionele koste gereël word. Verder is daar verskeie braai-areas en wasgoedgeriewe teen ekstra koste is op die perseel.

Gaste kan die pragtige uitsig oor die hoofstrand geniet terwyl hulle in die gemeenskaplike randvloei-swembad afkoel. Daar is ook 'n enorme skaakstel wat hulle kan speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 407 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Seagull 407
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Ligging

  • Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 407 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd57b33e46c087181dcf32739f8de67352fdfc898ac9a6594a446c4fb64c2750579e8b496a00450c07475cf98b495035762f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863464700315 30.371054974205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem