LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seagull 409 | LekkeSlaap
+33

Seagull 409

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R710 per nag(plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 409 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront met 'n uitsig oor die hoofswemstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en Margate se visvangpier.

Seagull 409 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot, gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n speelkamer vir kinders met 'n reuseskaakstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 409 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf22a644f37094ab9f30655b0352a20d33f43de64885b5756d8e66e6b7b2ff3615c33329b98aaedd83a4db9ebe24e6aea76b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710  per nag(plek vir 5) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863455490765 30.371092525131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!