Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 410

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 410 is 'n selfsorgwoonstel in Margate.

Die eenheid het rustieke meubels en 'n strandstyl. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vyfde bed is in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n hoekstort, toilet en wasbak. Bring asb. jou eie handdoeke en toiletware.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, 'n ketel en eetgerei toegerus. Verder is daar 'n etenstafel, 'n sitarea met 'n TV en 'n mooi see-uitsig vanuit die sitarea. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Daar is nie WiFi nie.

Daar is 1 gratis parkeerplek vir elke eenheid en ekstra parkeerplek vir voertuie en waentjies is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die perseel het verskeie braai-areas, asook 'n wassery waar gaste self kan wasgoed was teen 'n ekstra koste.

Geniet die mooi uitsig oor die strand terwyl jy in die gemeenskaplike randvloeiswembad ontspan. Pak ook die groot skaakstel aan.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 410 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seagull 410
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 410 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-weg, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb35e28d5a66c57e8684db13ce5fac2a86ad5f0b6a0e827cd192e1635b271c8bf78ac159ed24deaf79ace3ec3e51ab272fb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Warwich Road Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863464700315 30.371081796295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem