Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 412

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seagull 412 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate en vorm deel van die Seagull Holiday Apartments. Die woonstel het 'n balkon, 'n see-uitsig en toegang tot die tuin en 'n buiteswembad.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Daar is 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens wat saamgestoot is in die tweede slaapkamer. Die vyfde bed is in die sitarea. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, enkel-gasstoofplaat en ander kombuistoebehore toegerus. Daar is ook 'n gasrooster met 2 plate op die balkon. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste en die leefarea het 2 stoele en 'n rusbank met 2 sitplekke. Daar is 'n TV met 'n Openview-dekodeerder. Gaste het ook toegang tot WiFi. Hierdie eiendom het kragondersteuning in die geval van beurtkrag.

Die balkon bied 'n mooi uitsig oor die see en Margate-strand al die pad tot by Manaba. Gaste het 'n uitsig oor die hoofstrand en kan in die kompleks se randvloei swembad ontspan of die reuse-skaakstel gebruik. Daar is verskeie buitebraai-areas en buitesitplek.

Gaste is naby die natuurreservaat en die Southroom Gholfklub. Die naaste lughawe is Margate Lughawe, 3 km van die verblyf af. Daar is ook 3 winkelsentrums in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 412 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d2a2340a2f0f91b33bbd202208328c85f72a05e3026103a9c7c3bf1dab3b931712b7404ad123e97caebbc23f9ec1d278c57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 4) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.863469305089 30.371065703041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem