LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seagull 512 | LekkeSlaap
+30

Seagull 512

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R710 per nag(plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 512 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate-strand, met 'n uitsig oor Margate se hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en Margate Fishing Pier.

Seagull 512 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ’n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n tafel en stoele vir 6. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met buitemeubels.

Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n kinderspeelkamer met 'n reuse-skaakstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 512 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Seagull 512
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 512 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d52f54b955bdaae821b5d4a08530c8dbe86b110e265bcb0c49dd23931128ddfc648d1d6ec08dc2b81bcb0f535419bd52751?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710  per nag(plek vir 5) 1 5 1 5 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863478514638 30.371049609787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!