5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 512 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate-strand, met 'n uitsig oor Margate se hoofstrand.
Die eenheid het rustieke meubels en 'n strandstyl. Let dat daar 33 trappe na die eenheid is.
Seagull 512 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n tafel en stoele vir 6. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met buitemeubels.
Gaste moet hul eie dekodeerder saambring om TV te kyk. Gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi.
Daar is wel 1 gratis parkeerplek vir elke eenheid. Ekstra parkeerplek en 'n sleepwa kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n kinderspeelkamer met 'n reuse-skaakstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 512 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang