Seagull's View
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seagull-straat 671, Chinsta-Oos, 5275, Oos-Kaap
-
Vanaf
R4 640R3 944 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Seagull's View skuil in Chintsa-Oos, 'n kusdorpie wat 38 km vanaf die stad Oos-Londen geleë is. Die huis spog met 'n uitsig oor die see en welige woud en is die ideale bestemming vir diegene wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stor of 'n storte en bad. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Vier slaapkamers het see-uitsigte en privaat swembaddekke.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, sitplek met 'n TV, 'n knus sitkamerstel en 'n ingeboude braai-area met 'n lieflike uitsig oor die see. Dit lei na 'n balkon met 'n etenstafel.
Die grondverdieping lei na 'n houtdek met sitplek en toegang tot die swembad en tuin. Daar is ook gratis WiFi, 'n sonkragstelsel, watertenks en 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is. Parkeerplek vir 4 voertuie is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Seagull-straat 671, Chinsta-Oos, 5275, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seagull-straat 671, Chinsta-Oos, 5275, Oos-Kaap