Sealavie Central Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Tobias Hainyeko, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sealavie Central Apartment is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in die hartjie van Swakopmund, met slaapplek vir tot 4 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit sitplek, 'n eetkamertafel en 'n TV in.
Die woonstel is binne loopafstand van restaurante, kafees, winkels en net 2 minute van Mole Beach af geleë. Met moderne dekor, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gesinsvriendelike uitleg, bied Sealavie Central Apartment 'n gemaklike, gerieflike en begrotingsvriendelike basis om Swakopmund te verken en die kus te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Tobias Hainyeko, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Tobias Hainyeko, Swakopmund, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang