SeaMoon Beach House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
SeaMoon Beach House is ’n selfsorg huis in Manaba Beach, Margate. Hierdie vakansiehuis is die ideale basis om die area se besienswaardighede te verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan 8 gaste met 'n maksimum van 6 volwassenes, en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het elk ’n stort of bad. Die ten volle toegeruste oopplan-kombuis het al die nodige toestelle om etes voor te berei en te kook. Daar is ’n opwaskamer met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die oopplan-sitarea het banke om op te ontspan, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n etenstafel met sitplek. Die sitarea lei na die vermaakarea, waar daar ’n binne-braai en stapeldeure wat na ’n stoep lei, is. In die tuin is daar ’n vuurput. Daar is ’n motorhuis met ’n direkte ingang tot die huis.
Slaapplek
’n Bespreking by SeaMoon Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Lilliecrona-boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom