Seanique
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ray-weg 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seanique is 'n pragtige strandfront-vakansiehuis in Ramsgate-Noord, KwaZulu-Natal. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n kusdorpie.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste drie slaapkamers is op die eerste verdieping geleë. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en hul eie en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en 'n yskas-vrieskas. Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV in die sitarea. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n groot etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n gedeeltelike see-uitsig. WiFi is beskikbaar.
'n UPS is beskikbaar vir kragonderbrekings. Die huis het ook rugsteunwatertenks, 'n tuin, direkte toegang tot die strand en 'n dubbelmotorhuis. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 82
Resensies 395
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ray-weg 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seanique het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ray-weg 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal