12 gaste
6 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Hydria Road, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea's the Moment is 'n asemrowende sesslaapkamer-vakansiehuis in Suiderkruis, Groot Brakrivier. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n groot gesin.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Vier van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die sesde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Twee van die badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander twee badkamers slegs 'n stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die binnebraai is ideaal vir reënerige dae, en die groot buitebraai kan op sonnige dae gebruik word. Gaste kan vir lang staptogte langs die wit strande van die Suiderkruis gaan, asook die uitsig vanaf die huis geniet. Soms kan gaste die dolfyne tussen die branders sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Hydria Road, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea's the Moment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Hydria Road, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang