LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seas the Sun | LekkeSlaap
+31

Seas the Sun

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middlevlei-landgoed, Chalet 5, Meerensee, Fisherhaven - Hermanus District, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Seas the Sun is omring deur natuur en bied 'n gerieflik kus-selfsorgkothuis langs ’n strandmeer en ’n pragtige strand naby Fisherhaven, Hermanus. Dit is ideaal vir gesinne en paartjies, met ’n privaat tuin omring deur ’n natuurreservaat. Daar is ’n swembad, tennisbaan en speelarea vir kinders naby die perseel.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien dit versoek word, en 'n volle badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en vrieskas toegerus. Gratis tee-en koffiemaakgeriewe word met aankoms voorsien. Die oopplan-leefarea en -eetarea het 'n TV, gemaklike stoele, etenstafel, gratis beperkte DStv en WiFi. Elektriese komberse en 'n gasverwarmer is ook beskikbaar, asook mobiele waaiers. Daar is 'n groot sonnige stoep met 'n ingeboude braai, stoele en 'n tafel om by te sit terwyl gaste die uitsig en tuinvoëls geniet.

Die landgoed het 'n klimraam, swaaie en 'n tennisbaan net 'n paar minute se stap van die kothuis af. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Die strandmeer en strand is reg voor jou deur en gaste kan visvang, swem, kanovaart, vlieërbranderry fietsrt, stap en voëlkyk. Roeiski's kan gehuur word. Daar is restaurante en winkels naby die kothuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Seas the Sun sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Seas the Sun
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Middlevlei-landgoed, Chalet 5, Meerensee, Fisherhaven - Hermanus District, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seas the Sun het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middlevlei-landgoed, Chalet 5, Meerensee, Fisherhaven - Hermanus District, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0ede7bb55548a0d3f854701b185ff80678853ccae4831f01bde488095b1b7f4f1e3f2cab943b96a1aae4e2a9a2ce3ced26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 Middlevlei Estate Chalet 5, Meerensee 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.366965558612 19.104431748783
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!