Seascape 18
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R599 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seascape 18 is 'n eenheid op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Uvongo.
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n TV met DStv. Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam (nie geskik vir Explora-dekodeerders nie).
Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ontbyttoonbank en 'n privaat braai aan die agterkant van die eenheid.
Daar is onderdakparkeerplek vir 1 kar in die kompleks beskikbaar. Die kompleks het 'n swembad, en is sowat 200 m van Uvongo-strand af.
Slaapplek
’n Bespreking by Seascape 18 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 126
Jaar gelys 10
Ligging
- Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seascape 18 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom