Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape 18

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 126

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Seascape 18
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Riana B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek dink nie dis die beste plek om te bly nie.

'n Mens kry nie die beste kliëntediens nie. Daar word nie eers mooi met jou gepraat as jy net 'n vraag wil vra op 'n Sondag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan L

Net wat ons nodig gehad het.

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joléne H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joléne H
Gesin met klein kinders

Ontevrede met die dienste wat ons gekry het.

Toe ons daar aan kom het ons agter gekom dat die beddegoed vuil was, dit het gestink en merke op gehad. Ek het vir Marius laat weet op Kersdag waarop hy net sarkasties geantwoord het. Ons het wel die dag daarna skoon beddegoed gekry. Daar was ook 'n waaier wat nie gewerk het nie. Die badkamer was vuil, ons moes Domestos gaan koop om die toilet mee skoon te maak en daar was 'n reuk. Ek hou glad nie daarvan om te kla nie maar soms is dit nodig om ander te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly binne loopafstand van Uvongo-strand.

Die ligging en ook die kompleks was goed. Goeie sekuriteit en 'n skoon swembad. Binne loopafstand vanaf Uvongo-swemstrand. Naby Southcoast Mall en baie ander winkels/malls. Het lekker gebly. Eenheid is net bietjie oud en kan doen met opgradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine V
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf by Seascape 18 baie geniet.

Het verblyf baie geniet, tiener het net gekla oor daar geen WiFi beskikbaar is nie. Woonstelblok is baie rustig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan A
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf gehad.

Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Loopafstand vanaf die strand en bekende supermark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nikki A
Gesin met klein kinders

Baie lekker swembad vir die kinders.

Goeie opsie vir mense met kinders onder 10, mag dalk te klein wees om saam met tieners of volwassenes te bly. Dankie dat julle die ekstra waaier gebring het, en vir die vervanging van die yskas, hoewel dit toe ons laaste aand was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herold H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herold H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Dit was die lekkerste vakansie in 'n lang tyd!

Baie skoon, goeie ligging. Rustige en stil area. Woonstel net groot genoeg om maklik te hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels D
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam en lekker stil ... net jammer die yskas het nie so lekker gewerk nie.

Sal weer in die vervolg daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 65, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2Mzg1MzJmLTllOTgtNDcwMC05ZDdjLWRiODZhMmUzZmUwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 65 Marine Drive Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.831239927645 30.395854711533
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem