Seascape Nkwazi
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 108, Nkwazi Villas Eenheid 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seascape Nkwazi is 'n dubbelverdieping-selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Zinkwazi Beach. Die kompleks is 'n paar minute se stap van die strand af.
Die duplekswoonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rottangmeubels om op te ontspan en 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n plastiektafel en -stoele en houtskoolbraaigeriewe.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en netjiese tuine. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Courtney Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Nkwazi-rylaan 108, Nkwazi Villas Eenheid 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Nkwazi Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 108, Nkwazi Villas Eenheid 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal