Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascapes - 203 Sorjente

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 203, North Beach-weg 30, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seascapes - 203 Sorjente is 'n moderne strandfront-vakansiewoonstel waar vriende en familie kan ontspan. Die woonstel is op die tweede verdieping in 'n kompleks geleë en bied privaatheid en 'n lieflike see-uitsig.

Daar is 3 slaapkamers wat vir 6 gaste geskik is. Die stylvolle hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-uitleg het 'n lugversorging en beskik oor 'n kombuis, eetarea met 'n etenstafel vir 6 en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke met 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en Showmax. Skuifdeure lei na 'n balkon wat gedeeltelik onderdak is, met 'n ingeboude braai en buitemeubels waar gaste hul maaltye kan geniet of net lekker kan kuier met die gedruis van die branders in die agtergrond.

WiFi en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Seascapes - 203 Sorjente sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Seascapes - 203 Sorjente
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Alandra Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 13

Jaar gelys 7

Ligging

  • Eenheid 203, North Beach-weg 30, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seascapes - 203 Sorjente het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 203, North Beach-weg 30, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd10471ebae025af2c336359c046afd873f6c636414e1005d95d9a7eddb28a4e795129da8d5dea3e63daacb5c8a31700134b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 30 North Beach Road Unit 203 Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6648432 31.1221138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem