LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Piet V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflike aangename ervaring. Weereens was dit 'n baie aangename ervaring. Standaard van akkommodasie is baie hoog. Ligging is uitstekend en die ondersteuningsdiens is van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 9
Dit was baie lekker om julle weer by ons te huisves, Piet. Dankie dat julle weer vir ons kom kuier het.

Piet V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende wegbreek plek. Dit was 'n baie goeie 3 dae. Naby die see. Goeie restaurante in die omgewing. Nooit gesukkel om parkeerplek te kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 9
Baie dankie vir u waardevolle terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle by ons te hê en ons sien uit na julle volgende wegbreuk.

Jaco F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik waarde vir geld. Puik diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thia K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2026

Baie netjies, lekker balkon, maar besef net die woonstel lê op 'n uiters besige pad. Seaside 9 se foto's is getrou. So het presies geweet wat ons kry. Baie netjies en skoon. 5 ster kombuis. Die gasvrou het baie goed gekommunikeer. Het baie lekker gebly en is stapafstand van die Kaapstad stadion, wat ons prioriteit was. Dink wel die tarief is te hoog. Die ligging van die woonstel is op 'n uiters besige dubbel-pad wat dwars deur die nag raas. Geen parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elana
Seaside 9
Baie dankie vir die mooi terugvoer — ons is so bly julle het die woonstel, netheid, kombuis en ligging geniet! Seaside 9 is deel van ’n pragtige historiese gebou, en die karakter en sentrale ligging is juis deel van wat dit so uniek maak. Ongelukkig beteken die ouderdom en ligging van die gebou ook dat daar geen privaat parkering beskikbaar is nie, iets wat ons wel vooraf duidelik in die inligting aandui. Ons waardeer julle eerlike terugvoer en is baie bly julle het lekker gebly!

Lezaan L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Absolutely beautiful, thank you. Absolutely beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netjies plekkie, met uitstekende ligging. Netjies plekkie, met uitstekende ligging en baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wanita U
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Luuks, goed toegerus, goed geleë, veilig en baie mooi! Wat 'n lekker bederf! Luuks, ruim, modern, skoon en gerieflik! Baie lekker plek om te bly. Stapafstand na alles. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 9
Baie dankie! Dit was baie lekker om julle by ons te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

3 Three Anchor Bay Road, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58cc189fc645ba365aec3b7d14a9e18946c4ad1d8b129946a51acdad3e2ab0317263076c4b022724721181388be59e072250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 3 Three Anchor Bay Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.907010021639 18.397569164943