Seaside Holiday Apartments
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer-Hoofstraat 60, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seaside Holiday Apartments is in Gonubie tussen die Gonubierivier en die Indiese Oseaan geleë. Dié oord aan die ooskus is 'n versteekte juweel. Net 15 minute van Oos-London bied hierdie ontspanne en gerieflike kusdorp met sy ongerepte strande en asemrowende sonsopkomste alles wat jy vir 'n onvergeetlike vakansie nodig het.
Seaside Holiday Apartments se 10 selfsorgwoonstelle is volledig toegerus en beskik oor DStv.
'n Grasdak-lapa met braaigeriewe sal jou sommer gou in 'n vakansieluim sit, of jy kan die draagbare braai voor jou eenheid gebruik.
Seaside Vakansiewoonstelle is in 'n oord 300 meter van die see af geleë en is 'n absolute paradys. Ons is loopafstand vanaf die strand, hotelle en 'n paar uitstekende restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 80
Jaar gelys 11
Ligging
- Laer-Hoofstraat 60, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaside Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer-Hoofstraat 60, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom