Seaside Loft
Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Royal-weg, Bay Crest Apartment 11, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 730R1 298 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaside Loft is 'n selfsorgwoonstel in Muizenberg. Dis naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis die ideale woonstel vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Dié kleurvolle woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n solderkamer wat via trappe bereik word. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank. Die kombuis lei na die oopplan-leefarea met 'n TV, sitkamerstel en Juliet-balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Daar is 1 aangewese parkeerplek.
Die strand is ideaal vir swem, branderplankry, lyfplankry, vlieërbranderry, kajakvaart en sonbaai.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaside Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 32
Jaar gelys 15
Ligging
- Royal-weg, Bay Crest Apartment 11, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaside Loft het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Royal-weg, Bay Crest Apartment 11, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom