Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview @ Bonamic 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Seaview @ Bonamic 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Belinda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Gesin met tieners

Af gesien van sonstraal en siek wees was dit heerlik uitstekend.

Dit was heerlik gewees. Die plek het my tuis laat voel en my bed het my lekker laat slaap. Ek beveel die akkommodasie aan. Dankie, Belinda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview @ Bonamic 1 se terugvoer

Ek is bly u het dit geniet.

Seaview @ Bonamic 1
Tanya O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya O
Gesin met klein kinders

Awesome relaxed.

Baie oulike plekkie met die mooiste view wat ons kon voor vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod M
Saam met vriende

Excellent.

Excellent location, friendly host. Everything you need for self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview @ Bonamic 1 se terugvoer

Hi Rod - apologies for the late reply. I have put in a new fridge and microwave - thank you for bringing this to my attention. The door had just jumped off its wheels at the runner at the top so that's sorted. Unfortunately, it's an old wooden sliding door (quite large) so in strong winds it will bang a bit. I do not want to replace it as it will lose some of the view.

Seaview @ Bonamic 1
Debbie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met vriende

The stay was very homely except the door banged a lot with the wind.

The microwave didn't work, the fridge doesn't get cold enough and the toilet door was hard to open and close and the window brackets broken. Otherwise all was fine just had to bring the few items to attention and also the toaster has a short. Otherwise enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview @ Bonamic 1 se terugvoer

Thank you for the info.

The toilet door was off its hinges and has been fixed. I will fix the bracket and have a look at the fridge although we put it on 1 to save electricity when there is nobody there. I see the microwave knob has been pushed into the box and will repair it.

Seaview @ Bonamic 1
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie met 'n pragtige see uitsig.

Vriendelike diens en 'n wonderlike ervaring. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel vir paartjies wat van 'n rustige wegbreek wil gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview @ Bonamic 1 se terugvoer

Thank you - I'm glad you enjoyed the unit.

Seaview @ Bonamic 1
Jillian J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian J
Gesin met klein kinders

What a lovely place!

Went down for the weekend. Very friendly, neat and tidy place. Love the braai area and the place as a whole! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview @ Bonamic 1 se terugvoer

Hi

Thank you. I'm glad you had a great weekend.

Regards,

Justin and Lynda

Seaview @ Bonamic 1
Estelle B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, beslis maak ek weer 'n draai.

Lekkerste bed-duvet en kussing wat ek al ooit gehad het. Cindy is vriendelik en behulpsaam tog was ons baie privaat en welkom. Al het ons baie laat daar aangekom. Sy het ook dadelik op al ons boodskappe reageer. Ek het reeds my vriende van Bonamic vertel. Baie dankie Estelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview @ Bonamic 1 se terugvoer

Baie dankie

Ek is bly jul het die plek geniet.

Justin en Lynda

Seaview @ Bonamic 1
Petro O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and helpful.

There was a lady that kept the key and she would be helpful any time of the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview @ Bonamic 1 se terugvoer

Dankie, ek hoop jul kom terug.

Seaview @ Bonamic 1
Jacques M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met vriende

Heerlik, sal enige tyd terugkeer.

Eienaar behulpsaam, opsigter op perseel, naby als geleë, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seaview @ Bonamic 1 se terugvoer

Dankie, ek hoop jul kom terug vir 'n lekker kuier.

Seaview @ Bonamic 1
Vanaf R590
R590 R502
per nag (plek vir 6)
Vanaf R590
R590 R502
per nag (plek vir 6)
Vanaf R590
R590 R502
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Queen-straat 44, Bonamic 1, Margate, 4020, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70167ab30e496840dacfbab1e118396e95442670eae21e64bad1d6a710fa1ae7d6264083263cba86ef5eb35f34ab54431884?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R502 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 44 Queen Street Bonamic 1 4020 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -30.850141594785 30.382820296959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem