+19

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 60 Bella Vanti Avenue, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seaview bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in St Helenabaai geleë, slegs 150 m van die see af.

Die knus woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea.

Die kombuisie is toegerus met 'n snappy chef, braaipan, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, DSTV en Wi-Fi. Die eiendom beskik ook oor 'n onderdakbraai-area.

Gaste kan na die see stap of een van die plaaslike restaurante in St Helenabaai besoek. Ander besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit in Shelley Point, Port Owen Marina en Paternoster.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 60 Bella Vanti Avenue, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

60 Bella Vanti Avenue, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65f3b500c00a8a466f18dbfbcff4634aa02bb56f39f65375906fc9153b2a8daceff9c52a78e3b5f84ba62b3b47288dbfc02d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 60 Bella Vanti Avenue Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.755927693571 18.021071084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang