2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Bella Vanti Avenue, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seaview bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in St Helenabaai geleë, slegs 150 m van die see af.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea.
Die kombuisie is toegerus met 'n Snappy Chef, 'n elektriese braaipan, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en WiFi. Die eiendom beskik ook oor 'n onderdakbraai-area.
Gaste is naby die strand en kan een van die plaaslike restaurante in St Helenabaai besoek. Ander besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in Shelley Point, Port Owen Marina en Paternoster.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 60 Bella Vanti Avenue, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Bella Vanti Avenue, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang