Seaview Family Home Southcoast
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 8 Nov 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bunting Place 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R900R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seaview Family Home and Cottage in Amanzimtoti bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig in die verte. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Verblyf is in 'n huis wat slaapplek aan 8 gaste bied en 'n kothuis wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied, beskikbaar. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is, met 'n stort of 'n bad.
Die kothuis beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het ook 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het ook 'n swembad wat met 'n uitsig oor die see spog.
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bunting Place 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bunting Place 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal