Seaview Sunset Boutique Apartments
Beskrywing
Die ateljee-woonstel is 21 m² groot en is geskik vir 1 tot 2 gaste. Daar is 'n ekstra lang koningingrootte-bed wat Egiptiese linne met 'n 500 draadtelling het. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Sekere toiletware word met aankoms voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n stoep met gasbraaigeriewe. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met DStv, Netflix en YouTube, 'n kluis en lugversorging.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is 100 m² groot en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Sekere toiletware word met aankoms voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep waar daar 'n tafel, gasbraai en 'n uitsig oor die baai en drop het. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met DStv, Netflix en YouTube, 'n kluis en lugversorging.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is 54 m² groot en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Sekere toiletware word met aankoms voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep waar daar 'n tafel, gasbraai en 'n uitsig oor die baai en drop het. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met DStv, Netflix en YouTube, 'n kluis en lugversorging.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is 32 m² groot en is 'n ateljee-eenheid wat geskik is vir 1 tot 2 gaste. Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat Egiptiese linne met 'n 500 draadtelling het. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Sekere toiletware word met aankoms voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met DStv, Netflix en YouTube, 'n kluis en lugversorging.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisstraat 4, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom