Seaview Villa 25
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1119, Villa Sering 25, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seaview Villa 25 is 'n pragtige en ruim selfsorg-eenheid in Villa Sering, 'n rustige en veilige kompleks in Shelly Beach, Margate.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die hoofleefarea sluit 'n oopplan-kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en dit lei na nog 'n leefarea met 2 enkelslaapbanke.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks gebruik maak. Daar is ook onderdakparkeerplek.
Shelly Beach is 'n subtropiese paradys aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus en dit het lowerryke plantegroei en lieflike natuurskoon. Die strande is al wat tussen jou, die tropiese visse en koraalriwwe is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Marinerylaan 1119, Villa Sering 25, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaview Villa 25 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 1119, Villa Sering 25, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom