Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaviews Holiday Resort

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seaviews Holiday Resort is 'n selfsorghuis met lugversorging in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Dolphin-strand is net 'n entjie in die pad af. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-gastebadkamer met 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die huis en 2 aparte badkamers met of 'n toilet, bad en stort of 'n wasbak.

Die oopplankombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 12 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraaikamer.

Gaste het volledige toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, speelgrond en tennisbane in die oord. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaviews Holiday Resort sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Seaviews Holiday Resort
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 8

Ligging

  • Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaviews Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bbb67db04c57fe178b50474436bdcac5d161aa249cac530c66e5391a41f39daf78ceec6fdcb48792d1ae65b893f48dc00d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 29 Drommedaris Straat Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.05273183806 24.91613236867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem