Morgan Bay Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die prys sluit water, elektrisiteit en daaglikse skoonmaakdienste in. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word voor aankoms vereis en sal binne 2 dae na vertrek terugbetaal word, mits die huis in 'n bevredigende toestand gelaat word.

Bykomende huishoudelike dienste kan teen 'n ekstra daaglikse koste gereël word. Vir groepe groter as ses gaste is dit verpligtend om twee huiswerkers te bespreek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf 310, Sedge Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4015a4c108e8b1b2f54f50ab132ac3cd508c0edf10a80aa28f2ddd8edb213377b230f484c1e9ee63ae8066ae2c6118c0207d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Erf 310 Sedge Place 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.704420353396 28.339142203331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang