Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedgefield Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Sedgefield Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Refilwe M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-Star and more, loved this place.

Thoroughly enjoyed our brief stay at Sedgefield Lodge. Warm hosts and their dogs are just as welcoming. The place has beautiful views of the river/lake. It'a quiet and secluded. The house itself is beautiful. You have everything you need. The bedroom is a spacious, electric blanket for cold nights, everything is clean. And plenty of books to read for bookworms. We have to visit again for a longer stay. Thanks to Michelle and husband for hosting us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Lodge se terugvoer

Thanks so much Refilwe. It was wonderful to meet you. We would love to see you again.

Sedgefield Lodge
Jan-harm S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-harm S
Saam met vriende

Vriende-samekoms.

Die dam en estate is besonders. Baie lekker bootgery en die verblyf was oulik, stylvol en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Lodge se terugvoer

Thanks Jan.

Sedgefield Lodge
John M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker plek met 'n baie mooi uitsig, baie meer as wat ons ooit verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Lodge se terugvoer

Thanks John.

Sedgefield Lodge
Angela M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M
Saam met vriende

Our stay was pretty much amazing.

The beautiful scenery and its secluded location made our trip so worth while.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ricky V
Saam met vriende

Ongelukkig sal ons nie weer na Sedgefield Lodge gaan nie.

Daar is vir ons gesê ons kan ons honde saambring, waaroor ons baie bly was, maar ons het nie geweet daar is ander honde wat los loop nie. Ons moes ons honde die hele naweek in die eenheid en op die stoep hou ( ons moes stoele pak op die stoep om seker te maak hulle kan nie uit gaan nie) en aan hulle bande hou. Ons moes elke keer vra dat die ander honde toegemaak word voordat ons honde 'n draai kon loop. Dit het regtig 'n demper geplaas op 'n kuier saam met vriende wat ons so lank laas gesien het. Die eienaar het Vrydag middag na ons al ons goed reeds uit gepak het aanbeveel dat ons dalk op 'n ander plek moet gaan bly want ons sit nou met 'n "difficult situation". As ons die dinge geweet het sou ons nie ons honde saam gebring het nie. Ek dink hulle moet dalk net vir die gaste wat honde wil saam bring verduidelik daar is ander honde wat los loop en daar is nie eers 'n hekkie op die stoep om jou honde weg te hou van die ander honde nie. Hulle honde is oulik en nie aggressief nie en dit geld vir ons honde ook. Ongelukkig het ons en hulle honde nie oor die weg gekom nie. Een van die slaapkamers is so te sê in die eetkamer/kombuis en hulle moet dalk daaraan dink om 'n afskorting tussen die kamer en res van die eenheid te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Lodge se terugvoer

Hi Ricky,
I'm so sorry that things didn't work out as you had planned. Our site clearly states "pet friendly". This obviously applies to everyone's pets, not just yours. As such, one would expect all the dogs to be socialised. By your own admission when you arrived, your two pit bulls were not used to other dogs. The only solution was to keep your dogs away from our other guest's dogs.

Sedgefield Lodge
Sonet D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Saam met vriende

Awesome plek.

Baie oulike plek. Sal vir seker volgende keer die boothuis bespreek vir ons familie en vriende. My 2 Jack Russels het vinnig bevriend geraak met ons gasvrou se 4-pootkinders. Manne kon lekker visvang. Butler was altyd behulpsaam en vriendelik. Uitsig oor die water in die oggend en aand bring rustigheid en kalmte. Die beste was die sebras wat rustig gewei het op die gras voor ons huisie. Dis vir seker 5-ster werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Lodge se terugvoer

Baie dankie Sonet. Julie is altyd baie welkom.

Sedgefield Lodge
Rina R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R

Ons het heerlik gekuier en die gasvryheid was regtig baie baie goed.

Ons sal vir seker weer hulle besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Wonderful location.

We had a fantastic time staying at Sedgefield Lodge. The rooms were very well laid out and had a great view of the dam. We wanted for nothing and were able to use our time enjoying the water and spending time with family. Thank you for a very memorable weekend. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Lodge se terugvoer

Thank you Leon.

Sedgefield Lodge
Yolanda A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Dis die ideale rus plek, skoon en netjies. Die kamers is groot met genoeg spasie. Ons 2 Bull Terriers het dit net so geniet soos ons, daar was genoeg plek vir hul om te hardloop en te speel. Hulle het dit ook geniet om in die rivier te swem. Mense met bote sal dit ook baie geniet. Ons was daar meer vir visvang, tussen 9 uur die oggend tot 6 uur was maar moeilik vir die visvang met al die bote, maar dit raak na 6 uur rustig. Ons het wel karp gevang wat mooi en gesond was, en die rivier water is ook ongelooflik skoon. Sedgefield Lodge was rerig vir ons ’n lekker plek, en ons sal gou weer met ons honde kinders daar gaan kuier

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sedgefield Lodge se terugvoer

Hi Yolanda,
Thank you very much for the wonderful review. I really appreciate it.
Kind regards,
Michele

Sedgefield Lodge
Basil D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basil D
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay. To have water and game activities combined in one place is always awesome.

See the top comment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokstraat 337, Golden Mile Landgoed, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce819430a65776d0bf8d317f6b375da6f28be49db5dfc04b8db3debe4c05370ce8931d0fe604927a4cc3bd40c4208d178a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 337 Gemsbok Street Golden Mile Estate 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.928754036891 29.298788495901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem