Sedikwa Guest House
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirstenbosch Boulevard 57, Rivierapark, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R903 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sedikwa Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat in Rivierapark in Mafikeng geleë is. Dis die ideale basis vir gaste wat Mafikeng en die omgewing wil verken.
Die gastehuis het 9 gastekamers wat perfek vir sakereisigers en vakansiegangers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en daar is ook 'n yskassie, TV, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan gerus in die welige tuin of langs die swembad ontspan en daar is ook braaigeriewe, parkeerplek en WiFi. Partytjies langs die swembad, troues en ander geleenthede kan ook in die tuin gehou word.
Die gastehuis is perfek vir gaste wat werkswinkels, vergaderings en konferensies in Mafikeng kom bywoon. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op aanvraag. Rook is ongelukkig streng verbode in die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rebaone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kirstenbosch Boulevard 57, Rivierapark, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Gaste dink Sedikwa Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirstenbosch Boulevard 57, Rivierapark, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom