See Majeur
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmiet-weg 63, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
See Majeur is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kleinmond, 'n rustige kusdorpie in die Overberg. Dié huis is op dieselfde perseel as nog 'n huis en deel 'n ingang. Dit is ideaal vir gesinne en het oorgenoeg spasie en privaat parkeerplek.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel die 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het lugversorging en 'n etenstafel. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n ingeboude braai-area.
Daar is onderdakbraaigeriewe in die tuin, asook 2 klein balkonne met 'n uitsig oor die see en op die berg. Die een balkon het 'n hangmat en die ander het 2 rottangstoele.
Slaapplek
’n Bespreking by See Majeur sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Palmiet-weg 63, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmiet-weg 63, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom