See n Bos
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahliastraat 12, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
See n Bos is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar perseel in 'n natuurbewarea in Blue Horizon Bay. Dié woonstel is toegerus om beurtkrag te hanteer en bied gerieflike toegang tot die hoofstrand, net 1 km verder, wat dit 'n ideale bestemming vir hengelaars maak.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die woonstel het genoeg kasspasie, 'n TV en 'n tafel. Die kombuisie is met 'n yskas, lugbraaier, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan braai terwyl hulle die sonsondergang oor die water bewonder en daar is 'n kans om wild in die tuin raak te sien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by See n Bos sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Dahliastraat 12, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Blue Horizon Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahliastraat 12, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom