Westbrook Akkommodasie by See Rus | LekkeSlaap
+17
+17

See Rus

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See Rus is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Westbrook, 'n stil dorpie op 'n lowerryke heuwel met asemrowende uitsigte oor die see.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste word versoek om hulle eie strandhanddoeke saam te bring. Alle kamers het plafonwaaiers en 'n verwarmer of ekstra komberse kan voorsien word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv. WiFi is beskikbaar. 'n Ontbytpakkie vir die eerste oggend is beskikbaar en sluit die volgende in: tee, koffie, melk, en beskuit.

Buite is daar 'n patio met 'n see-uitsig en 'n lapa met 'n braai-area. Die woonstel het sy eie privaat ingang en daar is oop parkeerplek vir 2 voertuie. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by See Rus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir See Rus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniasingel 17, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANP84XuzWiO8cZ3so0f2opxTcVZV2nxWCh1MIBLl5mmLW12lpwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 Gardenia Crescent Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.592569608773 31.166564910254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za