See Rus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Malindi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful sea view, comfortable stay and a fantastic shower. Value for money, with a beautiful sea view and a fantastic shower. Everything we needed for a one-night stay; I would not have minded another night. There are many stairs, which were not a problem for us, but future visitors should remember this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die verblyf was absoluut uitmuntend en meer as wat ons verwag het. Die uitsig oor die oseaan en die rustigheid was so spesiaal. Die akkommodasie was netjies, stylvol en toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n sorgvrye verblyf. 'n Ware stukkie paradys – ek sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Essie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Baie lekker, ek sal beslis weer bespreek. Dierbare en vriendelike mensies met 'n pragtige netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
1 nag
5.0
Apr 2025

Sal See Rus aanbeveel vir seker. Heerlik gebly, see uitsig was 'n vinnige in en uit, dus met die lughawe wat naby is, was dit gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon K
1 nag
5.0
Mrt 2025

10 out of 10. Fantastic! I wish I could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Dit was netjies en mooi skoon. Als wat jy nodig het, was daar. Ons het lekker gebly, sal nie die plek aanbeveel vir bejaarde mensies nie. Daar is heelwat trappe. Daar is 'n mooi see-uitsig en die plek is mooi ingerig. Die handreeling by die kamer se trappe was los en kan 'n probleem veroorsaak. Nuwe voller kussings op die bed sal gemakliker wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan H
1 nag
4.4
Sep 2025

For a one night stay before a flight home, this place is perfect! Restful, clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Aanrader. Ons het vir die kort tyd baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zona D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ons het baie lekker gebly en was baie geleë naby die hospitaal waar my moeder was. Lynne was baie vriendelik, en het ons met ope arms ontvang en vir ons alles gewys en verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, veilig, gerieflik en skoon! Heerlike stoep en braaiarea! Heerlike verblyf naby lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Gardenia Crescent, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANP84XuzWiO8cZ3so0f2opxTcVZV2nxWCh1MIBLl5mmLW12lpwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 17 Gardenia Crescent Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.592569608773 31.166564910254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang