Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See-view Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir See-view Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gwen R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

An experience.

We were warmly welcomed by the owner. The interior is dated but spacious and clean. A lovely big enclosed stoep with a stunning view of the mountain. There is no TV but there are enough games and books to read.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B
Gesin met klein kinders

Brilliant.

Lovely stay. The host is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you for the great review, Neels. It was lovely hosting you and your family.

See-view Guest House
Ria J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Saam met vriende

Sal beslis weer kom.

Het baie lekker gebly. Pragtige uitsig op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you! Hope to see you again soon.
Kind regards
Jenny

See-view Guest House
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy W
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Jenny is an amazing host and the home was equipped with so many activities and supplies. Blessed with the extra blankets on a cold weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. I really appreciate it ! Thank you also for leaving the place so tidy - it makes it so much easier to clean. I hope to welcome you back again !
Kind regards
Jenny

See-view Guest House
Michelle T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle T
Gesin met tieners

Nie gemaklik nie.

Die huis het baie werk nodig met verf wat afdop en baie verouderde badkamers, kombuis ens. Die geiser in die en suite-badkamer 'kook' die hele tyd. Daar is nie elektriese komberse op die beddens nie en die bed waarop ons geslaap het moet definitief vervang word. Die stort het byna geen druk nie.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

I am sorry you were not comfortable in the house.
The loadshedding causes the water issues - with the geyser and water pressure. When the power is off, the water pumps do not work - some areas in Clarens have no water during loadshedding. The bed you slept on is only 2 years old. If I put electric blankets on the beds, the rates would have to be increased. The house was painted throughout, 18 months ago. The place may be old, but everything works and is clean.

See-view Guest House
Deonita O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deonita O
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam en die blyplek het baie ruimte, asook die erf buite.

Was familie met jonger kinders. Bordspeletjies was ook baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you.

See-view Guest House
Jeanette N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette N
Saam met vriende

See-view is a cute, peaceful place! It offers a farm atmosphere!

Thank you Jessy, we enjoyed the stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thanks so much. I hope we will see you back soon.
Kind regards,
Jenny

See-view Guest House
Elbie F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie F
Gesin met tieners

Delicious.

We had a lovely stay at See-view Guest House in Clarance. The view was breathtaking. The big garden with all the fruit trees and the old fashion house, felt as if I was stepping a little back in time, and just enjoying a simpler way of living, away from the hustle and bustle of the modern world. Just relaxing. And the bright side to loadshedding was the view of the beautiful starlit sky at night. Our hostess was great. Friendly, and on top of things. Supplied us with the relevant loadshedding schedule, a list of things in and around the beautiful Clarance to do. The house was neat and clean. Easy walking distance from the town square.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. I really appreciate it. Hope to see you again soon. Kind regards. Jenny

See-view Guest House
Nico G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Gesellig en skoon.

Baie vriendelik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Baie Dankie.

See-view Guest House
Cathryn C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathryn C

Close enough to town, but quiet enough to feel like you're in the country!

We loved the fact that we could park our cars, and not need them for the rest of our time there (except if you want to see Golden Gate National Park). The main town square is easy to walk to, just 400 m, and yet our nights were quiet for a good night's sleep. A big house, with a huge yard, plenty of space. This house has all you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you. I hope we will see you again soon.

See-view Guest House
Marina B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Gesin met klein kinders

Eenvoud, ruim, ontspanne.

Die woning is nie luuks nie, maar daar was alles wat nodig is, en alles was skoon en netjies. Baie ruim huis, met 2 kuierareas binne, en braaiarea buite. Groot tuin, baie ruimte vir kinders om te speel. Stapafstand vanaf middedorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie M

'n Lekker groot huis ideaal vir 'n groot groep. Loopafstand van die dorp en asemrowende uitsig op die berge.

Ons het lekker gekuier en Jenny was baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Baie dankie!

See-view Guest House
Fransa B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransa B
Gesin met tieners

Lekker "plaashuis" in Clarens, naby als.

Ons het lekker gebly in die lekker ruim huis. Niks fancy nie, maar skoon en netjies met als wat jy nodig het. Gerieflik naby al die oulike plekkies in Clarens, met 'n lieflike uitsig van die mooi berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D
Gesin met tieners

Relaxing, scenic.

House walking distance from shops and restaurants. Beautiful views of mountains from house. Jenny very friendly and helpful. Cutlery and crockery need attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B

Ligging is wonderlik.

Jenny is baie vriendelik en behulpsaam. Uitsig baie mooi. Die huis kort egter heelwat opknapping. Matrasse is nie meer stewig nie. Daar is baie yskas spasie, maar min vriesspasie. Die huis is so ruim dat dit maklik in twee gedeel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B
Gesin met tieners

Lovely home, well situated close to town square and walks.

Thank you Jenny for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thanks. I appreciate the good comments.

See-view Guest House
Walter J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter J
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging om Clarens te voet te verken!

Ons was twee gesinne met vier kinders van 7 jaar en onder. Die huis is baie goed ingerig en het verwarmers en ekstra komberse vir die koue. Die huis is net ver genoeg vanaf die besige dele van Clarens om nie steurend te wees nie, maar naby genoeg om oral te loop waar jy wil wees! Die reuse tuin was vir ons kinders 'n absolute bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you for the good review! I appreciate it.
Kind regards
Jenny

See-view Guest House
Cecilia D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D
Gesin met klein kinders

Oor die algemeen was die verblyf heerlik.

Heerlike ruim huis, groot kamers met genoeg leefruimtes. Met die 2 badkamers was daar geen lynstanery nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Lekker naby aan alles.

Het baie lekker gebly, kort net bietjie 'n upgrade dringend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nuette H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nuette H
Saam met vriende

Rustig en privaat.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is groot en ideaal vir gesinne of groep vriende om lekker in te kuier. Die uitsig is mooi en die winkels is stapafstand van die huis. Die huis is netjies en goed toegerus vir 'n naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you. I hope we see you again soon.
Kind regards,
Jenny

See-view Guest House
Shannon M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M
Gesin met tieners

Spacious.

We had a comfortable stay; was also good to get away from technology - no tv or wifi, so teens spent very little time attached to their devices. Short walk to main street. Jenny was most accommodating and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you! Glad you enjoyed your visit to Clarens.

See-view Guest House
Vivian S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian S
Gesin met klein kinders

Huis was skoon en soos geadverteer.

Kan dalk doen met 'n televisie, en ook 'n kaggel, gaan koud wees in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See-view Guest House se terugvoer

Thank you for your review. There are heaters for winter. I have never had complaints from any guests about being cold.
We feel the mountain views are better than TV.

See-view Guest House
Vanaf
R2 550
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 22, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd497c081e6ff3d8f619ad52afd0077dc37ad48198df2257c2599b0b3d65df6a221d88b0ac0e860c27ef199884d255b22fc02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 9 mense 23 5 1 5 232 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518070677005 28.419841330025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem