LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+110

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Kinny Y
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige kamer met mooi see uitsig. Pragtige, smaakvol gemeubileerde groot kamer gehad wat oor 'n mooi groen grasperk op die see afkyk. Wiseman het ons vriendelik ontvang en diens elke dag die kamer. Nie so privaat nie, gaste langsaan loop by jou stoep verby na hul kamer toe, maar as jy hou van 'n geselsie aanknoop, werk dit goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderful. Wonderful, quiet. Spectacular view. Stylish interior.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nielen M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons moes langer as een aand gebly het! Die kwaliteit van die akkommodasie/kamer was uitstekend. Die ligging is asemrowend mooi! Die host was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Thank you so much for your kind words. We’re delighted that you enjoyed the peaceful surroundings and beautiful location. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again for another relaxing getaway.

Sonja K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Rustige stadsontsnappingreis langs die see. Seebederfie leef op tot sy naam. Indien jy na spasie, vars lug en 'n eindelose uitsig soek ná dae voor die rekenaar of op die pad, sal ons dit beslis voorstel. Dit is stil, privaat en naby verskeie geriewe. Alhoewel ons tydens 'n redelike stil tyd 'n besoek afgelê het, het die man op diens vir ons ekstra spesiaal laat voel deur vir ons vuur aan te steek in die gemeenskaplike area, van alle toebehore voor te sien en die tafel te dek. Dankie Wiseman!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gisela M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Heerlik. Baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Sal definitief aanbeveel. Baie lekker uitgerus, pragtige uitsigte. Kamer was baie gerieflik en netjies. Diens was ook puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontswikisa M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful. Peaceful and a very beautiful location. The perfect getaway from a buzzing city. The host was kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Thank you so much for your kind words. We’re delighted that you enjoyed the peaceful surroundings and beautiful location. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back again for another relaxing getaway.

Gabriel H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig, see, visvang, mensword, strand, lekker. Ek het baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Hi, baie dankie vir die mooi review. Ons is so dankbaar. Mag julle veilig reis en ons sien julle weer! Asseblief deel met vriende en familie, en volg en like ons op Facebook. Dankie.

Johan B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Pragtige struktuur uitsig ooit. Vriende like ontvangs. Mooi kamer, baie ruim. Beste uitsig oor oseaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johnny
Seebederfie
Baie dankie, Johan. Ons waardeer julle ondersteuning. So bly julle het dit geniet. Mag julle veilig reis en daal asb. met vriende en familie. Baie dankie, Johnny.

Johann A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beste uitkyk, baie sentraal, op die see, netjies en die eienaar is vriendelik. Was fantasties, baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johnny
Seebederfie
Baie dankie, Johann. Ons waardeer dit, was so lekker om julle hier by ons te hê. Mag julle veilig reis en deel asb met vriende en familie. Blessings, Johnny.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 A Ottosrust, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94185e744e3f1c0c42e8a33ee05829e9e81aaa90fad9bf1b3c214753b7e6fa65f5dfc65cdd4b1a25f4eb128ef830a28dd78a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 15 A Ottosrust Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.064230016309 22.207181320106

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang