8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40B Gordon Crescent, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seebries bied selfsorgverblyf in Stilbaai, 'n dorpie op die Tuinroete en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n ingeboude braai. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n balkon met 'n eetarea en 'n losstaande gasbraai. Gaste wat die area wil verken kan visvang, perdry, die bergfietsroetes aandurf, of verskeie restaurante in die omgewing besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 40B Gordon Crescent, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Seebries het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40B Gordon Crescent, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang