LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Jul 2026 tot 30 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seekat is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Langebaan. Gerieflik geleë naby winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede, is die woonstel slegs 300 m van die strandmeer af, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n kuswegbreek.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n enkelplaat-konveksiestoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eethoekie met sitplek. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel sowel as gemeenskaplike braaigeriewe binne die kompleks.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yolandi B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik, naby geleë. Fantastiese verblyf! Skoon, netjies, naby geleë. Wonderlike gasheer. Sal definitief aanbeveel!
Sep 2026
Elzabe B
Saam met vriende
5.0
Baie spesiaal. Baie lekker. Die opsigter daar was baie spesiaal. Eienaar het ook kontak gemaak.
Sep 2026
Anna C
5.0
5 dae van heerlike ontvlugting en vars seelug. Ten spyte van koue en reën, was daar genoeg plekke in die omgewing om te besoek en nabygeleë Weskus dor...
Sien meer
Sep 2026
Josephine S
Saam met lewensmaat
5.0
We thoroughly enjoyed. My stay was lovely and peaceful; it had everything we needed. The caretaker was a lovely person. The flat was ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Jacqualine J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, net wat ek nodig gehad het. Baie lekker gebly. Woonstel het alles wat mens nodig het.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
10 % AF
R980 R882
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R980
10 % AF
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R980
10 % AF
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc1a87c9db6cc6618ab56f9a641081c6ebe512611a4599d2078d06c5a3d51546946002f43bfb30f960efd24a013bcf1791b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 11 Bree Street Unit 25 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.0917135 18.033347
Soek in 'n groter streek