2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seekat is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Langebaan.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n eenplaatkonveksiestoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n eethoekie met stoele toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Hierdie eenheid is naby geriefswinkels en restaurante, ongeveer 300 m vanaf die strandmeer, en naby verskeie besienswaardighede binne Langebaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is kompleks braai area beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Seekat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang