+24

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Laetitia P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Uistekende keuse. As jy soek na 'n rustige vakansie, privaatheid met 'n asemrowende uitsig, is Seemansweg net die plek vir jou. Baie veilige area. Het alles wat jy nodig het in 'n vakansiehuis. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer die huis boek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlik stil en in die natuur. Ons het heerlik gebly. Struisbaai naby genoeg om kruideniers daar te koop en die natuur is prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Ons het heerlik gerus! Baie goeie verblyf en netjies. Niks het gekort nie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Issie H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig, goed toegerus, veilig. Dit was heerlik. Baie goed toegerus. Was heerlik sonder 'n TV! Baie veilig. 'n Prentjie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Stunning views, nice open plan design. Wonderlike tyd met familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Amazing place! It is an amazing restful home away from home. A perfect setting! As a family we just loved it. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Heerlik om langnaweek te hou in so 'n lieflike, gerieflike huis. Ons het heerlik gebly en die sonsondergange is besonders vanuit Seemansweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stukkie hemel op aarde. Asemrowende uitsig! Hier kan jy stil raak en rus terwyl jy na die see luister en die pragtige sonsondergang waardeer. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige plek waar mens lekker kan rus. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Hier kom die see, en natuur bymekaar. Seemansweg is skoon en het als wat jy nodig het om lekker te rus. Ons sien uit om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David & Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

45 Seemans Road, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3165cd63b0e03fb94a6ca5f783d6d28235ac15cf456242bdbe9b06e7f4ddedbe3019729df0b48877e4750a452207b8780215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 45 Seemans Road Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812424390801 19.954460402029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang