Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemeeu

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Die huis kan op versoek skoongemaak word teen 'n ekstra koste.
- Gaste sal die volle bepalings en voorwaardes, soos voorsien deur die instansie met bespreking, moet aanvaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierweg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d903306fb50f924e9ab12c77339f7761fd9b29812b39884c058e61903eba8fcb8de6fd17e8c938ba4ab22816bbaab57b6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 14 Napier Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.168089785596 24.830668512898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem