Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeskulp 10

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Seeskulp 10
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit was clean and immaculate.

Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hubre D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hubre D
Gesin met klein kinders

Ons het ingeklok so drie-uur se kant, die sleutels was gereed by die verhuurders in 'n netjiese, verwelkomende koevert.

Ons het die plek maklik en vinnig gekry en dit is baie veilig met 'n motorhek en onderdakparkering. Ons het ons woonstel vinnig gevind en afgelaai. Ons het 'n baie mooi uitsig oor die see vanaf ons balkon gehad en die woonstel was baie netjies. Ons het verder deur Uvongo, Margate, Shelly Beach en St Michael's getoer oor ons langnaweek daar. Beddens was ordentlik en dit was net 'n baie lekker langnaweek. Ons het ons checklist dadelik deurgegaan met ons checkin en 'n e-pos aan die verhuurders gestuur met die verskille op en ook later daardie aand laat weet van die DVD-speler wat stukkend is. Dit was effens vuil onder die banke en ons sou dit waardeer het as daar 'n vadoek was en dalk 'n sponsie, maar dit was nie n probleem nie. Ons het baie veilig gevoel en die atmosfeer self was ook baie lekker al het dit redelik gereën oor die naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met tieners

Heerlike woonstel!

Baie lekker gekuier. Sal vir seker weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 60, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmICak2vYVXeY4LlCpzpK1LseHcNfsMqDulgvv4LlrtO0ZbiE37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 60 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.830677 30.398535