Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeuitzight

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Albertyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Seeuitzight
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Bertha V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertha V
Gesin met tieners

Was lekker maar die dorp is net te besig.

Baie lekker gebly. Die kaste het 'n baie skerp reuk van "muf" gehad nadat dit lank toegestaan het. Daar was nie 'n besem nie. En aan die een kant was die plek heeltemal oop. Miskien kan hulle net dalk 'n hekkie daar sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechaid L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mechaid L
Saam met vriende

Lekker.

Rustig, relaxing, mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelina N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evelina N
Saam met vriende

Nice place but no mats in the shower, no soap, no toilet paper, no sugar, tea, cofee and milk.

We did tell the person in charge of things that are not available but he just said we will be leaving the following day and never provided for those things. We had to buy our own toilet papers etc.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Helena M

Privaat met mooi uitsig en braaigeriewe.

Ruim met genoeg wegpakspasie. Mooi uitsig in rustige woonarea. Oor die algemeen skoon, bietjie persoonlike aandag soos sepies in badkamer en koffie, tee en suikersakkies al is dit net vir een gebruik sou welkom gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail P
Saam met vriende

Ons het ons kuier baie geniet. Dit was beslis die moeite werd om daar weg te breek.

Pragtige natuurskoon. Uitstekende uitsig. Rustige area. Sal beslis weer daar oorbly. Ek gaan definitief dit aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grashia W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grashia W
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike naweek.

Ons het ons geniet maar 'n televisie vir die kinders sal hoogs waardeer word vir 'n volgende keer. Andersins was alles goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen S
Saam met vriende

We had a great stay!

A cosy venue with a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 19, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27867ab7f61bfe509ead7c649526e730c051fde24b32ca553049fe2053c5a80a04b7b32ab0d2cf780f23ca3fa711a744c808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 19 Owl Rock Road Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.404435926143 19.181471896247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem