Seeuitzight
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Owl Rock Road, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seeuitzight is 'n selfsorgeenheid in Onrus, Hermanus en bied ongelooflike see-uitsigte.
Hierdie oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat 4 gaste kan akkommodeer. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met die basiese toebehore soos 'n stoof, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n tweesitplek-etenstafel.
Verder is daar 'n lieflike braai-area buite met 'n groot tuin waarin kinders kan speel. Gaste kan buite braai terwyl hulle die see-uitsig bewonder. Daar is ook 'n buite-stort waar gaste hul kan afspoel na 'n dag by die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Albertyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 19 Owl Rock Road, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeuitzight het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Owl Rock Road, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang