+9
Selfsorg in Velddrif

Seeswaeltjie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lezanne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Die beste wat ons al ooit beleef het. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is puik. Hulle gaan uit hulle pad om dit die beste Weskus ervaring te maak. Ons het gekom as vreemdelinge en gaan huis toe soos nuwe vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie en Deardré
Seeswaeltjie
Baie dankie dat julle sulke wonderlike gaste was en baie dankie vir julle lofprysing. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te ontvang. Ons sien uit daarna dat julle sommer gou weer vir ons kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennie en
Deardré

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R850
15 % AF
R850 R651
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R850
15 % AF
R850 R651
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
15 % AF
R850 R651
per nag (plek vir 2)
Bespreek

57 Seeswael Laan, Atlantic Sands North, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc64050811b8cabfd4ea50d9a96d7a8382747dd0d21bd378289c05b68a5b6fe38976a96aa66b9dd73156a39cb305c8105c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R651 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 57 Seeswael Laan Atlantic Sands North 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.756760909631 18.16633597899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang